Quantcast
Channel: Kouevuur
Browsing all 150 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis ‘n fokop as mens se ma dood is.

Daar word gesê mense gebruik vloekwoorde om hulself uit te druk as hul woordeskat beperk is. Glo my, my woordeskat is so groot soos die Here se genade, maar soms kan net ‘n vloekwoord iets verwoord....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

En toe gaan ons Karoo toe

Dis meer as ‘n maand laas wat ek hier geskryf het. Ek kry nog gereeld almal wat ek volg se inskrywings, maar die laaste maande was dit al of ek gevoel het daar is niks nuuts onder die son nie. Alles is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans is dood, lank lewe Afrikaans!

Ek het gisteraand ‘Stilte’ gaan kyk. Dis ‘n nuwe Afrikaanse fliek. Ek het so paar weke gelede ook ‘Die Wonderwerker’ gaan kyk. Nog ‘n nuwe Afrikaanse fliek. Dan is daar nog ‘Wolwedans in die Skemer’ en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weekly Photo Challenge: Silhouette

Ek het lanklaas deelgenaam aan die “weekly photo challenge”, maar dié week is dit ‘n lekker een. Hier is my bydraes: Karoo Silhouette Gordonsbaai Stellenbosch oggendstond Akwarium, Waterfront...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lappieskombers

Kom luister saam VlamVy – want ek weet jy like hom ook Lappieskombers Jy verlam my met jou kyke jou woorde en jou reuke wat ruik soos lentebloeisels wat weer na die Boland kom. En ek plant jou in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dit, dat en een uit ‘n miljoen

Soms sit en kyk ek hierdie blog so en dan dink ek “ek moet seker weer ‘n slag iets skryf”. Dit gaan goed met my. Ek werk lekker, ek het genoeg om te eet en te drink, ek het klere en ‘n motor. Ek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

die skoene moet jy dra

al die paaie wat jy loop al die draaie wat jy stap al die strikke wat jy aftrap al die grond wat jy koop gaan sit in jou knieë en die klere aan jou lyf en klou aan jou treë en trek jou rieme styf al is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The slow demise of the farm worker

Reblogged from Johan Fourie's blog: The future of the Western Cape farm worker? The farm strikes and social unrest in the Western Cape over the last week has created considerable emotional distress on...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

If you can’t win them, join them

Let Wel: Hierdie is tong in die kies geskryf. Soms moet mens maar bietjie lag as jy moedeloos begin word. Moet my nie stenig nie, moet my asseblief nie by Pres Zuma gaan aangee nie en moet asseblief...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waag en Daag

Die Merrie *SUG* het besluit ons is nie eerlik genoeg nie Toe daag sy ons uit om te waag Dit werk glo so: Vir die volgende 24 uur kan julle my enige iets “truth or dare”. Julle kan my enigiets vra en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onbekend is onbemind

Twee weke gelede vlieg ek Johannesburg toe vir ‘n kursus. Ek wou al daaroor geskryf het, maar terwyl mens planne maak, gebeur die lewe. Dié tyd van die jaar onthou almal dat dit of dat nog moet klaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2012 in review

The WordPress.com stats helper monkeys prepared a 2012 annual report for this blog. Here’s an excerpt: 4,329 films were submitted to the 2012 Cannes Film Festival. This blog had 29,000 views in 2012....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Melankolies

Dis maande laas wat ek Sunday-blues gehad, maar soos ek hier sit en skryf is my gemoed so blou, is eintlik middernagblou. For no real reason and for so many reasons. Ja, ek weet dis reëlreg in stryd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Familie-legkaart

Deesdae lees amper my hele familie mos hier, so ek kan nie meer behoorlik skinder nie. Ook mos vandat mens alles “connect” met Facebook. Al wat leef en beef en roer kan lees wat orals geskryf staan....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vergif… nis… tig

Vergifnis. Vergiftig. Drie letters verskil, nee, eintlik net twee. Maar tussen die -nis en die -tig lê ‘n verskil so groot soos die heelal. Elke dag doen mense mekaar skade aan. Ja, elke dag doen mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek skryf vir jou ‘n brief vandag…

Ma, want ek kan jou nie meer bel op ‘n Sondag nie. Dis weer vandag die 13de. Dis nou vyf maande. Ons eerste verjaarsdae sonder jou is verby. Ons eerste Kersfees sonder jou is verby. Dit was nie so sleg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Feite bly vreemder as fiksie

Op 27 November 2010, in die middel van die Atlantiese Oseaan, gooi kommodoor Darren White, die kaptein van die SAS Charlotte Maxeke, ‘n bottel met ‘n boodskap in, in die see. Die duikboot was net...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lank lank gelede…

was daar nie TV’s, selfone, ipad’s, android tablette, Facebook, Twitter, Instagram, Pinterest en en en, nie. Kinders het buite gespeel, aan-aan, wegkruipertjie, spin-the-bottle,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom BBM tóg soms goed is om te hê

In my vorige inskrywing verlang ek so bietjie terug na die ‘ou’ dae, maar daar is ook voordele aan die nuwe dae. Vir mahala, gratis en verniet, sonder om ‘n telefoonrekening sky high te jaag, kan 4...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Week se onthou en lesse (1)

Ek gaan probeer om so elke Vrydag iets hier neer te pen wat my week spesiaal gemaak het, of wat my ‘n les geleer het, of wat ek gesien het wat mooi is. Ek sê ‘probeer’, want ek raak gou verveeld, veral...

View Article
Browsing all 150 articles
Browse latest View live